DRIE jong mense is vanoggend in Samora Machel naby Philippi doodgeskiet terwyl hulle in kar gesit en chill het. Sers. Wesley ...
DIE DELFT-polisie het ’n moordsaak aanhangig gemaak nadat die lyk van ’n ongeïdentifiseerde man in die vroeë oggendure by ’n ...
’N BEKENDE property agent in die Overbergse streek moet in Maart hof loop vir 35 aanklagte van diefstal en bedrog ter waarde ...
DIE drie killers van David Mbazwana, ’n Kaapstadse lawyer, is onderskeidelik lewenslank en vir 15 jaar tronk toe gepos.
’n 19-Jarige man wat glo ’n hand in die massamoord wat verlede Saterdag in die Marikana-plakkerskamp in Philippi-Oos ...
JULIUS Malema, leier van die EFF, sal nou eers in April hoor of hy tjoekie toe gaan of nie. Die uitgesproke Malema is in ...
PROF. Firoz Cachalia, die waarnemende minister van polisie, se erkenning dat die polisie nie “toegerus” is om bendegeweld en ...
MAAR tot my skok het ek agtergekom dié jong bokkie hou daarvan om kaalgat langs haar swembad te lê en baai en swem.
Dit kom nadat ’n lelike voorval Donderdag by die departement se Tygervallei-tak plaasgevind het, op video vasgelê is en soos ...
’N PA van Breërivier tussen Worcester en Wolseley is nou nog kwaad omdat sy seun verlede jaar deur die skoolhoof potblou op ...
’N VROU van 40 jaar oud het gedink sy kan met haar skelm gedagtes wegkom, maar is toe deur cops van die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
TWEE mans wat van moord aangekla word, het Vrydag 23 Januarie, in die Stellenbosch-landdroshof verskyn vir die moord op die 77-jarige Johannes de Koker.