Pam Taljaard (73) het besef drome kan nog bewaarheid word en dat sy, in Christus, nuwe hoogtes kan bereik. Sy het op ’n hoë ouderdom in haar lewe vir die eerste keer ’n musiekvideo opgeneem en ook op ...
Die nominasies is op 18 Augustus bekendgemaak en die Mzansi Christian Awards vind op 1 Oktober plaas, by die Springs Burgersentrum. Die groep se doel is om ’n positiewe boodskap met Christelike ...
VANUIT die pragtige wingerdlande van Worcester het ’n nederige vrou met ’n buitengewone stem haar weg gevind na die gewilde televisieprogram Koortjies en die harte van duisende mense geraak deur haar ...